Successfully reported

Linkside 9

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Janice H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en veilig. Lieflike plekkie, voorsien aan ons behoeftes vir die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesta
Linkside 9
Dankie Janice, bly julle het dit so geniet, ons waardeer dit.

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekka. Beslis lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carrey-ann P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely and cozy. We loved the place and enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Baie tuis gevoel. Ons het alles gehad wat ons nodig het en lekker warm stort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Clayton B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mei 2025

Onbeskryflik lekker. Ons was die meeste van die tyd uit, maar ons het baie lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Maryka V
1 nag
2.6
Aug 2025

Sal nie sommer teruggaan. Die woonstel se ingang is deur die garage, wat volgepak is en te klein is vir 'n motor of vir 2 mense om uit te klim. Die blinds in die kombuis is stukkend en vuil (en lelik). Die badkamer en die slaapkamer is bitter, bitter klein. Daar was geen hande-was seep beskikbaar nie. Die slaapkamer en die badkamer se venster kyk uit op die huis/stoepie, en ek wil dit nie sien nie. Die mure het vreeslik lelik geverf in die "woonarea" by die TV (Krismis goed). Sit eerder 'n paar prentjies op. Die bank is ongemaklik om op te sit. Nie die prys werd nie, meer soos R420.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Hesta
Linkside 9
Ons neem kennis van die terugvoer. Graag te let op die volgende: die blinding het ongelukkig tydens jul verblyf gebreek en is weer herstel. Ons het 'n sleeper couch in die woonarea en alle gaste word bederf met komplimentêre seep en sjampoe om hul verblyf te vergemaklik. Die garage is 'n enkel-grootte garage met slegs goedere (soos 'n wasgoedrak) wat gaste kan gebruik. Die woonstel en sy dekor is presies soos op die foto's geadverteer en ons is jammer om te verneem dat jul dekor smaak van ons s'n verskil. Ons ontmoet gaste persoonlik. Ons versoek hulle indien daar enige probleme is om dit aan ons te noem en ons onmiddellik te kontak, aangesien hierdie 'n tuin woonstel is en ons op die perseel woon.

Liezl C
1 nag
5.0
Mrt 2024

Pragtige oornag plek. Dit is 'n pragtige silwerskoon plek en die eienaars laat 'n mens baie tuis voel. Fantasties ingerig vir 'n oornag plek en aandag aan die fynste detail gegee. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon, netjies, veilig, goeie ligging en vriendelik! Ons verblyf was baie aangenaam. Alles wat jy nodig het is daar. Ons gasheer en gasvrou was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Ons kon ongelukkig net een nag bly, maar ons sal vir seker terugkom. Ons het heerlik gekuier. Die ekstra eetgoed was 'n lekker bederf en dit plaas julle in 'n ander klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michèle B
1 nag
4.8
Jan 2024

Helpful hosts who provide a pleasant and comfortable stay. Thank you! Hesta and Martin created a comfortable, clean, convenient and thoughtfully stocked visiting space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hesta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Hofmeyr Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2797360ac5771e09f788cf1dafd49f359d7a95b1ddceb57f11039b264c87ddb52ebd0072a1ecda916bad554989f33520ad25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 9 Hofmeyr Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.1878663 22.1444652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang