Linkside Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heythrop Drive, Linkside, Mill Park, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Linkside Lodge is 'n knus oopplan-woonstel op die eienaar se eiendom in Linkside, wat dit 'n ideale plek maak vir oornagverblyf of sakereisigers.
Mizuno Kamer bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 'n dubbelbed en ruim kasruimte vir gaste se bagasie. 'n En suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet is beskikbaar, asook kwaliteit linne en badhanddoeke.
Die Callaway Kamer bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n toilet, 'n wasbak en 'n haardroër.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat patio met buitesitplek en braaigeriewe. Die eenheid se ligging is gerieflik naby skole, winkels en 'n kort rit vanaf die strand en die lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Gerald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Heythrop Drive, Linkside, Mill Park, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Linkside Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heythrop Drive, Linkside, Mill Park, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang