Successfully reported

Linkview Home

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petrus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Oorslaap op Frakfort vir matriek reunie. Die beste gastehuis. Die gastehuis is perfek. Corneel het ons baie vriendelik ontvang en ons eenheid was vroeg reeds gereed. Die dekor is asemrowend. Die eenheid is ruim en baie goed toegerus. Ons het heerlik geslaap. Die ontbyt was perfek. Ons wil so gou as moontlik weer by Linkview Home oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linkview
Linkview Home
Baie dankie vir die pragtige review. Dit was baie lekker om julle by ons te kon ontvang. Ons sien baie uit na julle volgende kuier.

Lehandre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Exceptional. Such a wonderful experience. Freestate friendliness at its finest!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linkview
Linkview Home
Thank you so much, Lehandre. We are looking forward to seeing you again soon.

Mariska E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netjies, gemaklik en net 'n plesier. Dit was net 'n plesier om daar te bly, pragtig en netjies. Die gasheer was heeltyd beskikbaar en het ons graag gehelp as ons aangeklop het. Net 'n nota: Kamer 2 se een elektriese kombers werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linkview
Linkview Home
Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier hoor. Ek is jammer oor kamer twee se kombers. Ek maak dadelik werk daarvan.

Zelda E
1 nag
5.0
Apr 2024

Juweel in die Oos-Vrystaat! Wat 'n aangename verrassing! Een van die beste en mooiste plekke waar ek al gebly het. Ontvangs was fantasties, daar is 'n heerlike koffie kroeg en restaurant. Ontbyt was heerlik. Kamer fantasties, sagte duvet, heerlike lang bad. Ek beveel hierdie plek HOOG aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linkview
Linkview Home
Sjoe Zelda. Dis so lekker om hierdie terugvoer te ontvang. Baie dankie hiervoor, die personeel sal opgewonde wees om te hoor hulle harde werk wys.

Gert B
1 nag
5.0
Sep 2023

Absoluut fantasties. Beste diens en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitch W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Plattelandse gasvryheid op sy beste. Klein dorpse sjarme genestel in 'n juweel. Of jy nou van die stad of die platteland afkom, 'n draai by Linkview is 'n moet. Of jy nou wil oorslaap in 'n ongelooflike netjiese kamer of net 'n hap wil vang op pad êrens anders - doen dit. Jy sal nie spyt wees nie. Die Tuscan slaai was uit die boonste rakke en hul koffie in die kol. Werklikwaar 'n eg Vrystaatse juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wonderlike gastehuis. Ons het heerlik gekuier en ek wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie E
1 nag
5.0
Mrt 2023

Pragtige plek. Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Hulle het 'n generator so jy kom nie eers agter daar is loadshedding nie (bonus). Ons het rustig geslaap en die volgende oggend se ontbyt was heerlik. 'n Groot bord kos met baie verskeidenheid. Die gasvrou is duidelik lief vir haar plek en dit wys in die netheid en vriendelikheid waarmee sy die plek bestuur. Hier is die gas belangrik en nommer 1. Ons kan nie wag om weer daar oor te slaap nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Baie netjies en stylvol, sal hulle beslis weer besoek. Die Kamers en huis is pragtig met baie mooi kunswerke. Die personeel is baie professioneel en dit was lekker om in so 'n pragtige en netjiese plek te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina Bennie V
1 nag
5.0
Apr 2022

Skoon en ruim. Gemaklik gebly. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Linkview Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Mark Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f02bca6d4a9e6470f1f1d47d72fee4b5920fa8ba4de26ad19474e61176bc7f2043de7a9428f5491633f1d55ec8aeaa7a818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 28 Mark Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.276690227002 28.497537374496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang