Successfully reported

Lions Valley Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zelda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Absoluut uit die boeke. Van ons aankoms tot vertrek was ons op die hande gedra. Blythe het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak en Nicholas is 'n uitstekende veldgids met baie kennis. Het soveel wild gesien en die ontbyt met die uitsig was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fiona
Lions Valley Lodge
Thank you Zelda for your review. I hope you have both fully recovered. We look forward to welcoming you back again.

Mahida P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Pragtige omgewing en uitstekende diens. Lions Valley Lodge is in 'n baie mooi omgewing geleë en sorg vir 'n heerlike kuier in die natuur. Die verblyf is luuks, die personeel besonder vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie-louise G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Uitstekende diens, nog beter wildkyk! Die diens by Lions Valley Lodge was uitstekend, al die personeel was daarop uit om jou spesiaal te laat voel. Die kamers is ruim, privaat met wonderlike uitsigte. Ons wildritte was ongelooflik en Nolan was die beste gids ooit! Kan hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fiona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 11 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 11 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 53, Nambiti Private Conservancy, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbee4daf3a4be5e5d2d2955cd4db33225a45e3d8babe3693c6c4b666140220f0070900ed43638743dfa076e1e273332c9781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Erf 53 Nambiti Private Conservancy 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -28.475981580433 30.001704096794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang