Successfully reported

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Hendrik D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Asemrowend mooi en die natuur is darem iets uit 'n ander wêreld. Fantasties, soveel wild gesien. Dit was amazing. Baie dankie vir die lekker naweek. Die weer was besonders en die diere het vreeslik lekker geëet aan die wild pellets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Sal weer gaan kuier. Heerlik gebly, baie diere wat rondloop om die huis. Alle geriewe is beskikbaar. Huis goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, baie oulike huis. Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

‘n Ware bosveldbelewenis. Ons was verras met die netheid en ligging van die plek. Dit was ‘n plesier om daar te bly en ek sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keitumetse K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome. It was beautiful, especially when the animals come and visit the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties, sal beslis weer gebruik maak. Die verblyf is baie goed beplan en gaste vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune H
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Lovely stay. Will definitely visit again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Lekker bos wegbreek. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en die kinders het die swembad en diere baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Die huis is netjies en die spasie is wow. Ons het lekker, was net papnat toe ons gearriveer het. Die dubbelbed slaapkamer se bad en enkelbeddens se stort is geblok. Water vat heelnag om uit die bad te lig. Bo die stoof in die kombuis is baie in die dubbelbedkamer, wou ook nie draai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1075 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e499ee0ce76732877fb6584b6682ad2ac4c50c0a97d82f38a5f46b02bf5bd4e8e991e2335207ab16f79088ef21119f506f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 1075 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.365605739268 31.767626439609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang