Successfully reported
+12

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1075 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos-omgewing van Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is.

Die lodge is op die grens van die Lionspruit-reservaat geleë, waar wild soos leeus gereeld gesien en gehoor word vanuit die huis wat oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer beskik.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n spa-bad en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area, en kyk uit oor die privaat swembad wat oor die reservaat uitkyk.

Hierdie keurige privaat gesinslodge skuil in die hartjie van die bosveld en kyk uit oor die Lionspruit Wildreservaat waar leeus, renosters, kameelperde, luiperds en buffels vry rondloop.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hendrik D
Saam met vriende
5.0
Asemrowend mooi en die natuur is darem iets uit 'n ander wêreld. Fantasties, soveel wild gesien. Dit was amazing. Baie dankie vir die lekker naweek. D...
Sien meer
Aug 2025
Jean H
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer gaan kuier. Heerlik gebly, baie diere wat rondloop om die huis. Alle geriewe is beskikbaar. Huis goed ingerig.
Jul 2025
Elise V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, baie oulike huis. Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer bespreek.
Jun 2025
Gerda V
5.0
‘n Ware bosveldbelewenis. Ons was verras met die netheid en ligging van die plek. Dit was ‘n plesier om daar te bly en ek sal dit vir seker vir enige ...
Sien meer
Apr 2025
Keitumetse K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was beautiful, especially when the animals come and visit the pool.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rolandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1075 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1075 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e499ee0ce76732877fb6584b6682ad2ac4c50c0a97d82f38a5f46b02bf5bd4e8e991e2335207ab16f79088ef21119f506f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 1075 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.365605739268 31.767626439609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang