Successfully reported

Liquid Living Houseboats

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Stephanie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Asemrowende uitsig. Puik diens. Dit was 'n amazing naweek. Mooiste plekkie! Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Comfortable & clean. Really helpful and attentive hosts who responded to all our queries and questions before and during our stay. The boat has a fantastic location, really safe, remote enough to be peaceful but close enough to the casino to feel safe. In the evenings you can sometimes hear some music from the casino but it is not too bothersome. Both sunrise and sunset are an absolute treat from this boat. I can highly recommend a stay here. Definitely a lovely and unique experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Verfrissend, rustig, pragtige natuur. Dit was 'n heerlike naweek met die mooiste uitsig oor die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandile M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Blissful. Amazing secluded and peaceful staycation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Venice D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Rustig, en privaat. Vreeslik oulike plek! Dankie vir die waterervaring op 'n mini-see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terryne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Best Hidden Getaway for Couples. This place is tucked away from the casino even though you are close to it. It's quiet, very cosy and so well planned out with all the things it has in the place. Would definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charissa
Liquid Living Houseboats
Hi Terryne Thanks so very much for your wonderful review and feedback. We look forward to your next visit! Till then, take care Sincerely, Charissa

Adolf W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Lekker plek as jy hou van baie harde musiek langs jou. Die huis is skoon, netjies en ons het lekker gebly. Die geraas - baie harde musiek - van die boot wat gaste naby die huis oplaai, het dinge versuur.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Awesome experience. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charissa
Liquid Living Houseboats
Hi Arno Thank you so much for your wonderful review, it was such a pleasure having you on board We hope to see you again soon. Charissa Liquid Lounge

Charmaine J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Bo ons verwagting. Wat 'n fantastiese langnaweek! Hierdie was bo ons verwagting. Vandat ons arriveer het, het ons net gerus. Die boot se ingang is privaat en veilig. Parkering is baie veilig. Die boot is baie stylvol gemeubileer met baie spasie. Dit was wonderlik om so in die natuur te wees, en dit slegs 'n uur van Gauteng af. Ek sal dit beslis weer doen, en beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charissa
Liquid Living Houseboats
Hi Charmaine Thank you so much for the wonderful feedback, it was so lovely hosting you and your family. We hope to you see you again in the near future. Many thanks and warmest regards, Liquid Lounge family

M4 Loss Control Consultants E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Dit was regtig baie aangenaam. Die personeel is so vriendelik, dit het regtig gevoel of jy familie ontmoet. 'n Mens wil nie huis toe gaan nie. Dit is die ideale plek as jy jou batterye wil herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charissa
Liquid Living Houseboats
Thank you Maryka, for the wonderful feedback. It was lovely to host you and we look forward to seeing you again soon. Have a lovely day further Sincerely always, Your Liquid Lounge family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 777 Frikkie Meyer Boulevard, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46wmHF8ydpssTDKFVRiIG4O07iST4tCHYYVSfu1EZgu3NdRzwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 777 Frikkie Meyer Boulevard SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.746046926027 27.856390478795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang