Successfully reported
+16

Lisa 17

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Lisa Street, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Lisa 17 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Ocean View Heights, Struisbaai. Hierdie ruim en gerieflike verblyf is die perfekte bestemming vir gesinne of groepe van 8 gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het twee enkelbeddens en die tweede, derde en vierde slaapkamer het 'n dubbelbed elk. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die huis maak van 'n rugsteunkragstelsel gebruik.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek. Daar is 'n stoep met 'n sitarea en 'n braai-area waar gaste kan ontspan en gehaltetyd saam deurbring.

Lisa 17 is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede en bied die perfekte basis vanwaar die pragtige dorpie Struisbaai en die omliggende area verken kan word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Oswald T
Saam met vriende
5.0
Fantastic. It's a nice place to vacate to, the area is calm, relaxing and safe, child-friendly and neat. I would recommend it to anyone...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sonia F
Gesin met tieners
5.0
Aanganaam. Dit was baie aangenaam. Sal enige tyd terugkeer.
Jan 2025
Romano C
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik, sien uit na ons volgende besoek aan Struisbaai en Lisa 17! Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n wonderlike ervaring, en alles was regtig g...
Sien meer
Nov 2024
Chelsea H
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Excellent, clean, safe. Friendly and accommodating service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Alain V
Saam met lewensmaat
5.0
Troeteldier-vriendelike akkommodasie in Struisbaai. Ons het onlangs by 17 Lisa Street vir die naweek gebly, en ons kon nie 'n beter ervaring vra nie. ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Lisa Street, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lisa 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Lisa Street, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7cbc5188eacacd5cc40a57184eaaa27730992bb2d131db485f67c8fc74c9faf919beeb034e53f8f3ed48f2727ddda2aa462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 17 Lisa Street Ocean View Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.809102116839 20.037690674546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang