Liske's Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 98 Second Street, Dalmada AH, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Liske's Place bied 'n helder en bekoorlike moderne woonstel, ideaal vir beide kort en lang verblyf. Hierdie ruim eenheid is goed geskik vir vakansiegangers en sakelui wat 'n gemaklike "tuiste weg van die huis" in Dalmada AH, Polokwane, soek.
Die oopplan-eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel en gemaklike sitplek word ook voorsien. WiFi is beskikbaar.
Gerieflik geleë net 6 km van beide groot winkelsentrums, is die woonstel volledig privaat en uitsluitlik vir gaste se gebruik. Gaste word ook voorsien van 'n gedeelde voorraad brandhout vir gebruik by die privaat braai-area.
        
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 98 Second Street, Dalmada AH, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 98 Second Street, Dalmada AH, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang