Successfully reported

Little 5 Camp

Tentekamp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Melissa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Besonders lekker, netjies en lekker in die bos. Ons is so hartlik verwelkom deur Michael en later sy seun. Die tent-akkommodasie was uiters skoon, netjies en pragtig ingerig. Elke aand was ’n belewenis – ons het die hiënas hoor roep en selfs twee aande die leeus aan die oorkant van die pad hoor brul. Ons het heerlik gekuier by Little 5 Camp. Michael se gasvryheid en liefde vir die natuur het ons diep geraak. Hulle kennis van die veld en diere het ons sommer baie geleer. Baie dankie, Michael, vir julle opregte gasvryheid. As gesin het ons elke oomblik geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful. It was a wonderful stay for one night. The bathroom "walls" - wooden enclosure is a bit low. If you are tall and showering, your neighbours might see more than what they paid for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maret M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Camping made easy. It was a great stay, a friendly team and right in nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie rustig. Baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal weer by Little 5 Camp vertoef. Die verblyf was fantasties. Dit is 'n rustige omgewing en die naggeluide was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shareen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful glamping experience. It was comfortable and really peaceful. We enjoyed our time there. They also helped us with a later check-out, which was much appreciated. One night isn't enough. Also, a leopard and hyena called all night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Perfek vir 'n vinnige werksbreek. Heerlik gebly. Lekker in die natuur. Bekostigbaar en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Dis lekker in die bos! Baie hulpvaardig, baie vriendelik. Uitstekende waarde vir geld! Sal vir seker weer gaan en sal graag my lewensmaat saamneem volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Baie lekker gekuier, netjies uitgelee. Baie lekker gebly, netjies uitgelee en alles wat nodig was, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Dit was uitstekend. Dit was presies die soort verblyf waarna ek gesoek het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f9f5f6c7c430506553a5b1c1ff47d5ef88cbd623d6e9f18ee45658d36cee78d033744cf12b12b349e9b6cc1906ed079c271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 159 Guernsey Road Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.485985490396 31.094446580375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang