Successfully reported
+70

Little 5 Camp

Tentekamp
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R800 R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little 5 Camp is geleë in die Guernsey Conservancy, 23 kilometer suid van Hoedspruit op die R40. Die kamp is goed geleë vir voëlkyk en is naby besienswaardighede soos die Blyderivierkloof en die Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre.

Die hooftent bied slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 2 dubbelbeddens. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. 'n Aparte tent wat aan die hoofstruktuur geheg is, dien as 'n kombuisie, toegerus met 'n drieplaat-gasstoof en 'n wasbak. Elke tent het sy eie yskas.

Geriewe op die perseel sluit braaiplekke en veilige parkering in. Die kamp werk op sonkrag en songeisers. Geen eksterne elektriese toestelle, soos haardroërs of kampyskaste, kan gebruik word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Melissa V
Gesin met klein kinders
5.0
Besonders lekker, netjies en lekker in die bos. Ons is so hartlik verwelkom deur Michael en later sy seun. Die tent-akkommodasie was uiters skoon, net...
Sien meer
Okt 2025
Christa H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. It was a wonderful stay for one night. The bathroom "walls" - wooden enclosure is a bit low. If you are tall and showering, y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Maret M
Gesin met klein kinders
5.0
Camping made easy. It was a great stay, a friendly team and right in nature!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie rustige atmosfeer.
Mei 2025
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer by Little 5 Camp vertoef. Die verblyf was fantasties. Dit is 'n rustige omgewing en die naggeluide was 'n bonus.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 159 Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Little 5 Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f9f5f6c7c430506553a5b1c1ff47d5ef88cbd623d6e9f18ee45658d36cee78d033744cf12b12b349e9b6cc1906ed079c271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 159 Guernsey Road Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.485985490396 31.094446580375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang