Successfully reported

Little Aloe Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende waarde vir geld. Diens uit boonste rakke. Baie goeie waarde vir geld. Lieflike, groot eenheid met TV en WiFi. Sal beslis weer daar bly en kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie ruim, netjies, skoon en uitstekend goed toegerus! Uitstekende waarde vir geld! Baie vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou. Ek het al by baie selfsorg eenhede oorgeslaap, maar die is beslis die beste toegerus wat ek al teëgekom het en ruim! Selfs 'n Nespresso masjien (met 2 pods), kraffie sjerrie en 'n groot houer water met 'n kraan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige, netjiese oornag. Sal beslis weer gebruik. Ons was baie tevrede met die uiters netjiese plekkie. Alles wat nodig is om 'n mens se verblyf te vergemaklik, is in die eenheid, van lekker koffie, sagte handdoeke tot sjerry vir die koue! Baie dankie tot weer siens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende diens en goeie waarde vir geld. Ek en my vrou het baie lekker gebly. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely! We had such a lovely, peaceful 2-day stay. Cindy and her husband are wonderful, friendly people who assisted us on very short notice as we decided within 5 minutes that we wanted to stay over in Graaff-Reinet. Their place has everything you need, so neat and perfect! We will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag
5.0
Mei 2025

Very comfortable. Super clean, and facilities. Slept one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

The owners were both very helpful and the cottage was clean and well equipped. We were made very welcome and the owner entertained both of us by showing us various features on the first night, which had perfect conditions for viewing the planets and stars. The cottage was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker, pragtige, netjiese plek met alles wat jy nodig het. Ons oorslaap van 1 nag was baie lekker en ons sal beslis die blyplek as 1e opsie gebruik wanneer ons weer in Graaff-Reinet oorslaap. Lieflike plek, met lieflike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetta D
1 nag
5.0
Apr 2025

Ruim, smaakvol, netjies, aandag aan detail; baie privaat, stil. Van die agt plekke waar ek oorgebly het op reis van KZN na W-Kaap en terug, is hierdie plekkie en sy gasheerpaar vir my beslis bo-aan die lys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goed ingerigte, stil, rustige, veilige oornag blyplek. Na 'n lang dag op die pad was dit 'n lafenis om by die baie mooi, skoon & goed ingerigte woonstel te kon ontspan. Die ligging is wonderlik - ons kon lekker deur die veilige buurt gaan stap. Ons is baie hartlik ontvang & het 'n ongelooflikste aand gehad deur na die sterre te kon kyk met die indrukwekkende teleskoop! Little Aloe Cottage sal ek beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Lombard Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA210f0a1c221534046cfa1b7a70e7e01f8981e289b6cdf787ed66c711203b02e13e03e1e25f32b0f8c80ba6b1382f18c1258a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 8 Lombard Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.255551212957 24.527524496295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang