Successfully reported
+16

Little Aloe Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Lombard Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Aloe Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus eenheid in Graaff-Reinet, Oos-Kaap, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die lugversorgde slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Boonop het die eenheid 'n dubbelslaapbank vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met Showmax, Amazon Prime, Youtube, tesame met gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat braai-area.

As jy so wil, geniet 'n betowerende sterrekyksessie saam met die Gasheer, 'n Amateur-sterrekundige, waar jy die geleentheid sal kry om die glans van die Melkweg teen die kristalhelder lug van Graaff-Reinet te aanskou. Sterrekyk word aangebied teen geen ekstra koste nie, sodat gaste die naghemel kan geniet. Hierdie geleentheid is egter onderhewig aan weerstoestande en die beskikbaarheid van die gasheer. Gaste word vriendelik versoek om die gasheer vooraf in kennis te stel indien hulle wil deelneem.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lizelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Diens uit boonste rakke. Baie goeie waarde vir geld. Lieflike, groot eenheid met TV en WiFi. Sal beslis weer daar bly en ...
Sien meer
Sep 2025
Ann B
Saam met vriende
5.0
Baie ruim, netjies, skoon en uitstekend goed toegerus! Uitstekende waarde vir geld! Baie vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou. Ek het al by baie...
Sien meer
Sep 2025
Anne-marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, netjiese oornag. Sal beslis weer gebruik. Ons was baie tevrede met die uiters netjiese plekkie. Alles wat nodig is om 'n mens se verblyf te ...
Sien meer
Aug 2025
Fred J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens en goeie waarde vir geld. Ek en my vrou het baie lekker gebly. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik.
Jul 2025
Monica C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely! We had such a lovely, peaceful 2-day stay. Cindy and her husband are wonderful, friendly people who assisted us on very short n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Lombard Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Little Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Lombard Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA210f0a1c221534046cfa1b7a70e7e01f8981e289b6cdf787ed66c711203b02e13e03e1e25f32b0f8c80ba6b1382f18c1258a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 8 Lombard Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.255551212957 24.527524496295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang