Little Amsterdam @ Alkmaar
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N4, Farm Alkmaar Portion 275, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Amsterdam @ Alkmaar bied selfsorgverblyf op die eienaar se plaas in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Hierdie eenhede is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring met welige tuine.
Daar is 2 eenhede. Beide eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, linne, handdoeke, privaat badkamers, kombuise, eetareas en stoepe. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n tuin met bye, sonkrag en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 17,8 km vanaf Mbombela waar daar winkels en restaurante is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N4, Farm Alkmaar Portion 275, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Little Amsterdam @ Alkmaar het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N4, Farm Alkmaar Portion 275, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang