Little Apartment @ the Sea
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5a Marion Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 225 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Little Apartment @ the Sea is 'n sentraal geleë woonstel in Ballito wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gaste bied. Dis 'n ideale opsie vir 'n gesin of paartjies wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 volwassenes en 1 baba kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die hoofslaapkamer 'n bababed insluit. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike sitplek.
Die woonstel het toegang tot 'n privaat patio met braaigeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die woonstel is stapafstand van winkels, restaurante en die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5a Marion Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Little Apartment @ the Sea het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5a Marion Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang