Little Dam Little Cabin Tzaneen
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Horseshoe Drive, Lushof, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Little Dam is in Tzaneen, Limpopo, geleë en bied 'n rustige wegbreekplek waar jy van jou voordeur af kan visvang en ontspan.
Die kajuit bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie bied 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware, eetgerei, ketel, mikrogolfoond, met tee en koffie om op die dek met uitsig oor die dam te geniet en die natuur in te neem.
Gaste kan die braaigeriewe en veilige motorhuis langs die kajuit geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in ziplining by Magoebaskloof, stap, fietsry, voëlkyk, vierwielmotorfietsry en 4x4-avonture, of geniet eenvoudig die plaaslike restaurante en die plaaslike gasvryheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Horseshoe Drive, Lushof, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Horseshoe Drive, Lushof, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang