Successfully reported
+40

Little Dreams Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Swart Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Little Dreams Guesthouse is in die dorpie Lichtenburg in die Noordwes-provinsie geleë. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers op pad na Botswana.

Die gastehuis bied verblyf in 22 individueel versierde kamers wat met koningingrootte- en of enkelbeddens ingerig is. Die kamers is toegerus met TV's met sekere DStv-kanale, mikrogolwe, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en plafonwaaiers.

Ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien. Gaste kan 'n drankie by die kroeg geniet of van die braaigeriewe en swembad gebruik maak. Konferensiefasiliteite is beskikbaar vir tot 60 afgevaardigdes. Little Dreams Guesthouse is 90 km vanaf Ramatlabama Grenspos na Botswana geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
2.9
Diens
2.9
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 16 Swart Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Little Dreams Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Swart Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmAIpL4YMQe4Lo0BfjuyGN6sQNC7xEA4rtXRhMQIDogsQkHxvI8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 16 Swart Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.144250328324 26.154315364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang