Little Flora Guest Accommodation
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 13 Azalea Road, Flora Park AH, Pretoria, 0200, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Flora Guest Accommodation is naby Hartbeespoortdam, in die hartjie van Florapark en naby die berge geleë en bied knus selfsorgverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié verblyf het 'n kapasiteit van 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed, 'n TV en baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Dié eenheid sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitarea asook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Ander geriewe sluit 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en gratis WiFi in. Reëlings kan getref word vir ekstra beddegoed vir kinders indien nodig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plot 13 Azalea Road, Flora Park AH, Pretoria, 0200, Gauteng
- Gaste dink Little Flora Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 13 Azalea Road, Flora Park AH, Pretoria, 0200, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang