Little Forest Guest House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 5th Street, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 519 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little Forest Guest House is in 'n woudomgewing in die gewilde woonbuurt Parkhurst, Johannesburg geleë.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 lieflike eenhede; gaste kan kies tussen die dubbeleenhede Zanzibar Garden Suite en die Mali Garden Suite of die gesinseenhede die Pool Cottage en Copper House.
Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en linne word voorsien. Die eenhede is ook toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n TV met DStv en tee en koffie. WiFi en wasgoeddienste is ook beskikbaar. Die eenhede het aparte ingange asook buite-sitareas waar gaste kan ontspan.
The Little Forest Guest House is stapafstand vanaf Parkhurst se nuwerwetse 4de Laan geleë, wat 'n verskeidenheid restaurante, kafee's, deli's, winkels en boetieks bied. Die gastehuis is naby Braamfontein, Sandton, Rosebank en die Johannesburgse middestad geleë. Verskeie privaat hospitale is in die area geleë, wat Sandton-kliniek, Donald Gordon-kliniek, Rosebank-kliniek, Milpark-kliniek en Parklane-kliniek insluit.
The Little Forest Guest House is ideaal vir kort- of langtermynverblyf of dit nou vir ontspanning, besigheid of na-operasie is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 41 5th Street, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink Little Forest Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 5th Street, Parkhurst, Randburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang