Successfully reported

The Little Gem

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Andries K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflik. Aangesien dit selfsorg is, miskien net eetgerei beskikbaarstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie skoon en netjies. Braaivertrek en stoep is 'n groot pluspunt. Baie netjies en het aan al my verwagtinge voldoen aan my kort verblyf. Ek sal, as ek langer gebly het, definitief van braaigeriewe gebruik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michell W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable, great location, clean. Ashley was a very attentive host. She checked in with us during our travel to her property and whilst staying there. She gave us excellent suggestions of activities, attractions and restaurants in the area. The property itself was located in a central area perfect for our needs. It was clean and well maintained with a beautiful view of the mountains from the balcony, perfect for sundowners after a long day of travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag
5.0
Jan 2025

Skoon en netjies - gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly - baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Vreeslik lekker gebly en gasvrou baie behulpsaam om jou na oulike plekke en eetplekke te verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en is vriendelik ontvang. Pragtige uitsig oor die dorp. Gasvrou baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Stylvol, skoon, netjies, perfek vir oorslaap. Little Gem is baie netjies, skoon en stylvol gemeubileer. Die stort is in die vertrek, maar die toilet is apart met 'n deur. Daar is 'n mooi, groot gemeenskaplike balkon. Daar is 'n ramp na die kamer, so geen trappe hoef geklim te word nie. Die kommunikasie op WhatsApp was baie goed, duidelik en gedetailleerd. Jy kan wel tee en koffie maak, maar onthou dat dit nie selfsorg is nie. Die spyskaart van die restaurant daar naby word wel vir jou aangestuur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bets B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Ok, maar stel paar klein veranderinge voor om beter waarde vir geld te gee. Pros: Netjies en skoon. Ruim kamer met mooi badkamer. Cons: Kon eers 15:00 inboek, wat beteken het dat ons in gure weer in die kar moes sit en wag. Geen haardroër in kamer. Aan die agterkant van die huis, so nie besondere uitsig op die berge nie. Geen aircon remote in kamer nie. Geen ontbyt fasiliteite. Stel voor dat eienaar bedkassies en lampe en matjie aan beide kante van die bed voorsien en iets om toiletware op uit te pak in badkamer. Het gereël vir toegang en aandete by restaurant, wat ons baie waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ashley
The Little Gem
Wel Bets, voordat jy 'n plek bespreek, voel dit reg om eers al die fasiliteite deeglik deur te gaan voordat jy bespreek. Om al jou vereistes te voldoen. Baie dankie.

Anthea O
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Awesome experience, the posting does not do it justice, highly recommended. Awesome experience, the posting does not do it justice, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno O
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Great place to stay. Great place to stay. Will stay there again when I am in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Hospital Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11decf677c08f640c6cb67c9a46f2eaaaead9c4505999074a2a3a395a414ade5786c7dffa1a16c70b8248586d485f81fd74a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 26 Hospital Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1975789 18.8967409
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang