Successfully reported
+15

Little House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Connor Close, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little House is in Constantia geleë, binne 'n kort entjie vanaf Groot Constantia Wynlandgoed. Die verblyf bestaan uit 3 eenhede, die binnehofkamer, kothuis en solderwoonstel. Hierdie eiendom het sonkrag vir beurtkrag.

Gaste het nie toegang tot die hoofgastehuis of die swembad en tuinarea nie, hulle het elkeen hul eie buite-area.

Die binnehofkamer is deel van die hoofhuis en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer lei na 'n privaat binnehof en 'n draagbare braai kan gereël word.

Die Kothuis is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en lei na die binnehof. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n toegeruste kombuisie.

Die solderwoonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en suite-slaapkamer met 'n stort oor die bad. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n toegeruste kombuis, eetarea, ekstra enkelbed en 'n sitkamer.

Little House is ideaal geleë naby Constantia Village Winkelsentrum, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, Steenberg Gholfklub en 'n verskeidenheid wynplase.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Connor Close, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Connor Close, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcb2c78a60e4eb57bee439082c321662918ce7dcffd7b85a1f57775263d70fb48b74737a4a9c80f3e395f659c618bbfa0155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1 Connor Close Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.012578 18.441192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang