Successfully reported

Little Lammas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Thys S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Open, airy, fresh and beautiful. Just what's needed to unwind and relax. The cottage is beautiful, open and airy with a stunning view from the big stoep. Comfortable and totally relaxing with Clarens in the distance. Cosmo, my dog, loved the big lawn for playing fetch and the veld walk to the dam for a swim. Fresh mountain air clears the mind and the views soothe the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Mooi uitsig, lekker kaggel en rus en vrede. Ongelooflike uitsig en stilte! Baie ontspannend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die huisie was perfek. Die spasie en uitkyk na die berge was so mooi. Die huisie. Ons het dit verskriklik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Besondere plek omring deur mooi natuurskoon. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is modern, stil en rustig en het alles wat 'n mens nodig het. Dit was koud buite, maar die kaggel het gesorg dat die huis lekker warm bly, en Oscar het elke dag seker gemaak dat ons genoeg hout het. Ek het probeer om forelle in die dam te vang met my vliegstok sonder sukses, maar die mooi omgewing het opgemaak daarvoor. Ek sal die plek vir seker kan aanbeveel vir enige iemand wat opsoek is na rus en vrede wat die omgewing in en om Clarens wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtige uitsig oor Clarens, verwagtinge vir seker oortref. Dit was vir seker een van die beter akkommodasie opsies op ons roadtrip, wou langer bly maar was reeds bespreek gewees. Sal definitief weer van hulle gebruik maak as ons Clarens toe reis. Het enige verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Awesome view gehad met mis en kaggel het lekker gebrand elke aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly, geriewe was baie netjies. Pragtige area. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ted N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie mooi uitsig, baie rustig en lekker verblyf. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony M
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

A great place to refresh and recharge. Loved the place. Peaceful, quiet. Great spot for the sunset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gw V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Droom wegbreek by Little Lammas. Little Lammas het ons verwagtinge oortref! Van die oomblik dat ons daar aangekom het, was ons beïndruk met die skoonheid van die plek en die asemrowende uitsig. Die kaggelvuur het elke aand 'n warm en romantiese gloed geskep, wat dit die ideale plek gemaak het om spesiale oomblikke saam met my geliefde te deel. Dit voel soos 'n versteekte juweel. Ons sal hierdie ervaring vir altyd onthou en dit hartlik aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Franlize
Little Lammas
Sjoe, baie baie dankie vir jou mooi terugvoer! Dit maak ons so bly dat julle lekker gebly het by ons! Ons hoop van harte om julle gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 235

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 850
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb89fa50e0cfd7a4e86a5bf6b0bfa15baa1e13f0fc001c90da84c1baf74629c42edd7bfd407ad92ec3f98d0c1becd9f0c8ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 4 mense 66 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.552557608544 28.475254968609
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang