Three Oaks accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Garden Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three Oaks-akkommodasie is op die Three Oaks-kleinhoewe in die Kaap se oudste Weskusdorp, Hopefield, geleë.
Little Oak Cottage het sy eie aparte ingang en kan tot 2 gaste akkommodeer. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.
Acorn Cottage het sy eie aparte ingang en kan tot 2 gaste akkommodeer. Dit beskik oor 'n oopplan-slaapkamerarea, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.
Die eiendom is ongeveer 5 minute se stap na die sentrum van Hopefield, waar jy by een van die plaaslike eetplekke kan ontspan of die Hopefield-museum kan verken. Hopefield is ongeveer 30 km vanaf Langebaan, 40 km vanaf Saldanha, 45 km vanaf Velddrif, en 50 km vanaf Paternoster, wat dit 'n ideale basis maak om die omliggende gebiede te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 64 Garden Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Gaste dink Three Oaks accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Garden Street, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang