Successfully reported

Little Oak Garden Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 320 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Niki M
1 nag
5.0
Okt 2025

Wow! It was amazing! A stunning little place! So clean with everything you could need. Would definitely like to visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

‘n Warm welkom voel tuiste ver van jou huis af. Little Oak Garden Cottage 3 het ons verwagtinge oortref. Die plekkie is baie modern en stylvol gemeubileer en dit is super skoon en netjies. Dit was 'n plesier om daar oor te bly. Dit is ook baie veilig en stil - het eintlik gevoel of ons iewers op 'n plaas slaap waar daar geen beweging van voertuie is nie. Ons het deurgaans 'n warm en welkom tuis gevoel ervaar. Baie dankie, ons kom vir seker terug. Dit was oor en oor die moeite werd. Baie seën vir julle uitstekende akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viwe G
1 nag
5.0
Sep 2025

Pleasant. Although it was just overnight, we loved it as we were travelling for a wedding with my husband and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

So lekker, ons sal weer daar bly. Baie lekker gebly in die mooi plek. Ons gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosaline P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantasties. Die plek was baie netjies en alles gerieflik. Sal vir seker weer by Little Oak Cottage oorslaap, maar volgende keer bietjie langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Enjoyable. Well situated, clean and host friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Big ups to Madeleine, the best host ever, always friendly and accommodating. Little Oak Garden Cottages is always the best when visiting Paarl.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luther M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Alles wat jy nodig het om tuis te voel. Was 'n baie lekker verblyf. Skoon en netjies. Kort net SuperSport kanaal om rugby te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 320

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Plein Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619ed0c443c606d006bb21761b58a0ab30af6c7603a0fb59d564cd1d2bb94571918631c273757fd9f4e30879cffe4666a4f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 320 5 1 5 29 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.726351295562 18.962004003694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang