Successfully reported
+24

Little Paradise

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Galjoen Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Little Paradise is 'n afgesonderde strandhuis tussen die duine langs die kus van die Indiese Oseaan in Witsand en bied 'n wegbreek in die natuur aan 6 gaste.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV.

Hierdie verblyf bied panoramiese see-uitsigte en ongerepte sandstrande.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jp C
Saam met vriende
5.0
Great location. We loved our stay at Little Paradise. Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marais K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, mooi en die moeite werd. Wat 'n ongelooflike lekker plek! Alles is net die moeite werd en ons sal vir seker teruggaan!
Aug 2025
Carla A
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese vakansiehuis tussen duine. Gerieflike huis in 'n fantastiese ligging - pragtige uitsig oor die see, privaat tussen die duine en 'n lekker ...
Sien meer
Aug 2025
Hendrik B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker dorp om vakansie in te hou. Uitstekende ligging en alles in die huis is van goeie gehalte. Baie goeie verblyf opsie in Witsand.
Aug 2025
Tracey E
Saam met lewensmaat
5.0
Your place is truly a little slice of paradise. The property was lovely, and the surroundings were just stunning. We had a wonderful ti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sascha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Galjoen Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Galjoen Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78582767c84e6776bcce247e808cac1348621cd8870dc14c6dd3919a24f83ab791acaf29874a5ef1edac34b6640bec3b70f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 16 Galjoen Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.3964749 20.8514754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang