Little Piece of Heaven
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 127 Visarend Street, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Little Piece of Heaven is 'n pragtige dubbelverdieping-hout-selfsorghuis, geleë in 'n omheinde natuurreservaat met wonderlike uitsigte oor 'n meer, en net 'n entjie se stap van die strand af.
Die huis bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed. 2 van die slaapkamers het deure wat na 'n balkon met lieflike uitsigte oopmaak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, ander klein toebehore en eetgerei en breekware. Die sitkamer en eetarea het skuifdeure wat na 'n patio en tuin met draagbare braaigeriewe oopmaak, ideaal om te ontspan en die uitsigte te geniet. Aan die agterkant van die huis is daar 'n skaduryke ingeboude braai-area, ideaal vir gesinsbyeenkoms. Ongelukkig is die binnebraai nie tans vir gaste beskikbaar nie. Compact Plus DSTV beskikbaar
Die omheinde gemeenskap bied 'n klubhuis met 'n speelarea en oerwoudgimnasium vir kinders, 'n gemeenskaplike swembad en tennisbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
THERESA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 127 Visarend Street, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Piece of Heaven het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 127 Visarend Street, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang