Successfully reported
+28

Little Pilgrims Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40 Main Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Pilgrims Boutique Hotel is in Hazyview geleë. Dié lieflike suites is almal in pastelgekleurde lodges. Die lodges se tema herinner gaste aan ’n vervloë era en kyk oor die welige, subtropiese tuine uit. Daar is ’n kroeg en swembad wat deur sonstoele omring word waar gaste kan ontspan.

Die suites het elk moderne badkamers en koninggrootte-beddens, top-gehalte linne en meubels. Alle kamers het stil yskaste, lugversorging, gratis WiFi en ’n TV met 22 OpenView-kanale.

Elke suite het ’n privaat sitarea buite en dis die ideale plek om te ontspan met ’n drankie. Verblyf word gebied in verskeie dubbel-suites, ’n gesin-suite en ’n executive-suite.

Gaste kan hulself by die spa en behandelingsentrum pamperlang. Die skoonheidsterapeute op die perseel bied verskeie masserings, gesigbehandelings en pedikure, of maak van die haarsalon op die perseel gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Laureen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R40 Main Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Little Pilgrims Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40 Main Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoIpsBGZ0IUorUgG8jNEUuGOLQYjvc85YGn7yRpCnMJuvqerbDv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 R40 Main Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.047782615651 31.130004779343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang