Successfully reported
+33

Little Red Hen

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Powerline Road, Boltonworld, Meyerton, 1963 , Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Red Hen is 'n knus selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Boltonworld, Meyerton. Hierdie rustige toevlugsoord bied 'n tuiste-weg-van-die-huis-ervaring, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met lugversorging en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n bad, wasbak en toilet toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, noodsaaklike breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel vir 2 word ook voorsien. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer.

Stap buite op die patio, waar jy gemaklike buitesitplek en braaigeriewe sal vind - die perfekte plek om te ontspan en 'n laatmiddagdrankie te geniet. Veilige parkering is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek vir ekstra gemoedsrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Robbie N
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis een van die beste, mooiste plekke waar ons nog gebly het. Beslis een van die beste, mooiste plekke waar ons nog gebly het. Wonderlike gasvryhei...
Sien meer
Okt 2025
Annemarie R
Gesin met tieners
5.0
Ek kan Little Red Hen aanbeveel. Ons het heerlik gebly! Ons het baie lekker gebly. Gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons verbl...
Sien meer
Okt 2025
Ronnie V
Saam met vriende
5.0
Makes you want to come back. This was a pleasant surprise. We thoroughly enjoyed our stay. Renschi and Boeta are fantastic hosts, and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Patience S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic value for money. We enjoyed our stay, the host was fantastic, the place is very quiet and welcoming. We will be visiting agai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Dale H
Besigheidsreis
5.0
Super super impressed . I would like to thank Renschi so much for the stay at her and her husband's beautiful little farm-style getaway...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renschi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 58 Powerline Road, Boltonworld, Meyerton, 1963 , Gauteng
  • Gaste dink Little Red Hen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Powerline Road, Boltonworld, Meyerton, 1963 , Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA684b6cf0851b595ffee13f66145a9a3005b5a25727ce3d4b96e4381cc5be95cf1b04606a80b0adfd432f7c977fe6bc6e84a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 58 Powerline Road Boltonworld 1963 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.600718073883 28.028800934831
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang