Successfully reported
+16

Little Steps

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Bitou Road, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Little Steps bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike houthuis wat op 'n kleinhoewe in Hoekwil, Wildernis geleë is en spog met 'n uitsig op die berg en oor die see in die verte. Hierdie huis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n onderdakstoep met sitplek.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n pizza-oond is beskikbaar. Die huis is ook naby Wilderness National Park en 'n kort entjie se ry vanaf die strand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Bitou Road, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Steps het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Bitou Road, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ae3d5d7cff50e86ba2c25774ad52e2cedaeb9b8948fc8c3b87d857a0c334d33a58cf5e20bfe9036d5bc9897e1d191a652f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Bitou Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97886565738 22.622864584409
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang