Successfully reported

Little Switzerland Resort by Dream Resorts

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michael L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Fantastic, relaxing, enjoyable. Little Switzerland is a gem. Its location is breathtaking, the accommodation and meals are superb, and the staff are super efficient and friendly. I had a superior room with a majestic view of the distant amphitheatre. This was my second visit and will not be my last.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was wonderlik en ontspannend met goeie diens. Baie lekker personeel is baie aangenaam. Net by shaleis kan hulle vir veiligheid bietjie verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hm B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Winderlike wegbreek alleen saam met jou geliefde. Ons het baie lekker gebly. Heerlike etes en 'n definitief om te gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cayle L
1 nag
5.0
Apr 2025

Was really good. This was our second time staying there and we love it. Was really good. Felt safe and important to every worker working at the resort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Great views, nice hiking trails. Little Switzerland has great views. We enjoyed the hikes and the stay. The accommodation was great, with everything you need in your chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Was heerlik. Woonplek goed toegerus, pragtige uitsig. Genoeg om te doen en te sien. Restaurantpryse baie billik en kos heerlik. Lekker staproetes. Was heerlik. Staf baie behulpsaam en vriendelik. Lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann B
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Comfy, clean and a good place to stay, wish we could have stayed longer. The bed was clean and comfy, the water was hot and the views spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie C
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Autumn trip to the mountains. Beautiful location. Lots of activities. Most beautiful view from the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Ideaal vir 'n wegbreek van alles af, 'n onthou geleentheid. Dit was 'n wegbreek om te onthou. Ons het 52 jaar gelede ons wittebrood daar gehad (was 27 jaar daarna weer daar) en het besluit om vanjaar ons herdenking weer daar te vier. Die kamer was goed toegerus, skoon en netjies en vinnige reaksie op enige navraag. Ontbyt en aandete was ingesluit en die etes was van hoogstaande gehalte. Met ons herdenking die aand, was daar 'n spesiale deftig gedekte tafel vir ons gereed gemaak en ons het voorkeur diens beleef. Dis waarskynlik die uitstekende kroegman wat daarvoor verantwoordelik was, want 'die saak het bekend geword' toe ek hom die oggend vra om 'n bottel vonkelwyn vir my op ys te sit vir die aand. Daar is uitstekende stap- en ontspanningsgeleenthede in 'n pragtige omgewing. Al die personeel was baie vriendelik en van inklok tot uitklok kon ons nie kla oor enigiets nie. Ons het bietjie van 'n nagmerrie terugrit gehad toe 'n digte mis oor die gebied voorgekom het. Tot bo op die Oliviershoekpas, kon ons nie veilig teen 'n spoed van meer as 30 km/h ry nie, maar toe breek die mis en ons kon ongestoord verder reis. Ek kan regtig aanbeveel. Uiteraard is daar baie wat verander het oor die jare, maar bied steeds 'n geleentheid om te onthou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 420

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 195 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R74 Oliviershoek Pass, Northern Drakensberg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0da26ae5b02912db6525b6af32437a479d9f565c59523b1a9d29acd2618640d28b99fdfc684adee70efd39b97d8a794d46ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R74 Oliviershoek Pass Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -28.579884 29.049719
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang