Successfully reported

Little Tin House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A wonderful rest stop for the night. The Little Tin House was utterly charming and a very comfortable stay! We enjoyed a greeting by the most wonderful and obedient resident. We look forward to visiting again on our return trip!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik verblyf. Baie rustige naweek hier deurgebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige klein paradys, iets uit 'n droom. Pragtige plekkie en vriendelike gasheer! Kan nie wag om weer terug te gaan vir langer nie! So baie om te sien en te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag
5.0
Sep 2025

Pragtige, skoon verblyf in 'n pragtige huis in die pragtige natuurskoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowende en besondere halfpad oorslaap oppad KZN toe. Die huisie is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Dis pragtig, quaint en die attention to detail is besonders. Die rus en stilte is kos vir die siel. Sal enige tyd as die geleentheid hom voordoen weer daar gaan bly. Dankie ook vir die gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtig, oorspronklik, baie gerieflik! Dit was 'n heerlike kuier in die pragtige, oorspronklike Little Tin House in Van Reenen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignitia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Baie lekker geslaap, alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinest J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflike plekkie en so mooi en so skoon en net pragtig. Die cuteste en oulikste plekkie ooit – met ’n lieflike uitsig. Perfek om vir ’n aand oor te slaap, ver van alles en almal. Geen TV, net die rustigheid wat jy nodig het ná ’n besige lewe. Beveel dit aan vir almal wat lief is vir die natuur en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rencha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Home away from home. Was so ongelooflike rustige atmosfeer . Ons het dit ongelooflik baie geniet. Pragtige plekkie waar jy vir seker rus vir jou siel kry en 'n welverdiende wegbreek gewees. Verseker sal ons weer besoek. Ongelooflike rustige atmosfeer en presies dit wat op die webtuiste was, was dit nog in werklikheid nog mooier. Prentjie mooi plek en verseker die ideale plek om af te skakel en die natuur te geniet. So 'n cosy lekker warm huis. Mens het niks meer nodig as jy net wil wegbreek vir stilte. Ongelooflike lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Luukse handdoeke en beddegoed, kom tot rus. Luuks, rustig, lieflik, so lekker geslaap, luukse handdoeke en beddegoed, bederf met beskuit en verskeidenheid koffie. Mooiste omgewing, lekker gestap. Eienaar is so gasvry. Baie, baie dankie vir die lekkerste oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Highlands Country Estate, Van Reenen, 058, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078d31e385292db653f81e059a73750a86a9e6dcf5b53a9c34aa02bf6c9d19580fca09aadcbe77a1d22588fd451c4daeff4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 10 Highlands Country Estate Van Reenen 058 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.383893663271 29.363834303364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang