Successfully reported
+34

Little Umhlanga

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 690 Umhlanga Street, Wingate Park, 0181, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Umhlanga is ’n privaat suite op die eienaar se perseel in Pretoria-Oos. Dit is slegs 1 km vanaf Wingate Country Club, Waterkloof Hoërskool en Kloof Hospitaal, en bied maklike toegang tot die N1. Dis net 5 km vanaf Sun Arena by Time Square Casino, Menlyn Maine en Pretoria-Oos Hospitaal.

Die verblyf word in 2 eenhede, Little Umhlanga en Little Umhlanga Sunflower Suite gebied. Little Umhlanga het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, wasbak en 'n aparte toilet.

Verder is daar ’n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. Muesli, vrugte en jogurt en 2 soorte beskuit word voorsien. TV met Openview HD-kanale, 'n lessenaar met 'n leeslamp en 'n privaat sit- en eetarea. Gaste het toegang tot 'n privaat stoep en veilige parkering in 'n motorhuis langs die suite.

Little Umhlanga Sunflower Suite bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n badkamer met 'n bad. Ander geriewe sluit 'n kombuis, eetarea, sitarea, waaier en 'n TV in.

Pretoria bied ’n verskeidenheid doendinge aan soos perdry-roetes, die Voortrekker Monument, wildkyk by Premier Wildreservaate en lugduik by die Pretoria Valskermsweefklub. Die eenheid is sentraal geleë naby hospitale, skole en hoofweë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lood V
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik geleë, baie netjies en baie vriendelike gasvrou. Selfoon opvangs en WiFi nie goed in die omgewing, maar dit is meer 'n GSM probleem.
Okt 2025
Jeanne B
5.0
’n Verblyfjuweel in die hart van die stad. Little Umhlanga is werklik ’n juweel in die hartjie van die stad! Stil en rustig, ten volle toegerus met al...
Sien meer
Sep 2025
Letitia P
Gesin met tieners
5.0
Unbelievable. Dit was ongelooflik lekker! Skoon en baie huislik.
Jun 2025
Marle V
5.0
Baie goed ingerig, veilig, lekker stil en rustig. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2025
Mariana P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, ruim, netjiese en skoon eenheid. Die eenheid, kamer, badkamer en kombuisarea was ruim, skoon, netjies, privaat en stil met 'n baie mooi uits...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 690 Umhlanga Street, Wingate Park, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Little Umhlanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 690 Umhlanga Street, Wingate Park, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046de1b4b07919e334ef76874e9119a7aa5863e96f73d4ae84788d339a59624b83602e4776c8e8eef4a5e2098abba13dd6dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 690 Umhlanga Street Wingate Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.825961081325 28.2673190886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang