Successfully reported
+9

Littlefield Luxury Suite

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Benjamin Avenue, Olivedale ext 2, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Littlefield Luxury Suite is in Randburg in Johannesburg geleë en bied 'n suite met slaapplek vir 5 mense wat deel.

Daar is 1 koningingrootte-bed en 1 driekwartbed in 'n groot hoofslaapkamer en in die sitarea is daar 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n tussendeur tussen die hoofslaapkamer en sitkamer. Die suite het 'n volledige kombuis met 'n yskas/vrieskas, broodrooster, mikrogolf, ketel, ingeboude oond en kookplaat, potte en eetgerei. Daar is 'n Jacuzzi-bad en stort. Leerbanke in die sitkamer asook 'n nuwe uittrekbare dubbelslaapbank. Die eenheid het 'n wasmasjien. Gratis Wi-Fi wat aan bly tydens beurtkragperiodes. Die volledige DStv-pakket is beskikbaar. Beurtkrag-lampe is in die suite en 'n klein gasstoof met ketel word voorsien vir hierdie tye sou gaste water wil kook of 'n heerlike ontbyt wil braai.

Die eenheid het 'n aparte ingang. Daar is ook 'n rookgedeelte buite en veilige hoë mure met veilige parkeerplek in 'n veilige gebied met CCTV-monitering. Daar is 'n lapa en Weber beskikbaar vir gaste asook 'n pragtige swembad. 'n Pooltafel is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is ook 'n lieflike buitelug-sitarea naby die gastehuis se ingang vir gaste se gebruik.

Randburg is 'n luukse area van Johannesburg wat meer as 32 voorstede insluit. Randburg is bekend vir sy vele winkelsentrums, gesinsvriendelike vermaakgeriewe en parkagtige areas.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Brandon J
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Great owner and great space.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Stephanie S
5.0
Excellent. Very friendly host. Beautiful and clean place to stay, warm and comfortable. Pet friendly with an enclosed garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Clive S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Vriendelik, skoon, gemaklik.
Feb 2025
Anthony B
Besigheidsreis
5.0
Accommodation was comfortable and suited my needs and conveniently located. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Patricia E
5.0
Great stay. Very clean and well-equipped apartment. Great location in a peaceful neighbourhood. Shaleen was always available to help if...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 26 Benjamin Avenue, Olivedale ext 2, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Littlefield Luxury Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Benjamin Avenue, Olivedale ext 2, Randburg, 2194, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MGFhOTM4LTM2ODItNGNjNS05NDZmLWNjYTc2YjNjMDBlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 42 5 1 5 26 Benjamin Avenue Olivedale ext 2 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.055838323855 27.978910803795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang