Successfully reported
+8

Live A Little - Unit 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R805 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Live A Little - Unit 2 is 'n knus eenheid geleë in 'n rustige en vreedsame woonbuurt, sonder stadsgeluide, wat jou verblyf perfek maak om te ontspan. Dit is in die Noordelike Voorstede van Bloemfontein geleë en is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer (met 'n stort, wasbak en toilet). Gerieflikheidshalwe is daar kasspasie en 'n lugversorging.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Ongelukkig geen troeteldiere, geen rook (van enige aard), geen harde musiek, geen partytjies nie. Ook geen braaigeriewe nie.

Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Live A Little - Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 805
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 805
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3d3c239138ea9716e157e412b37d86f36d37874ffe4db0602b15127d7c060ebafc790ebd2a6fadac66d0873b8b837590f45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.062264997228 26.173494856706
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang