Successfully reported
+17

Living Hope

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Wolmarans Street, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Living Hope is 'n bekoorlike eenheid geleë op dieselfde perseel waar die eienaar in Modimolle woon.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n knus rusbank.

Die eenheid lei na 'n klein toegeboude patio met sitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Salmon P
Besigheidsreis
5.0
Only stayed one night but very nice. Was nice and clean, ideally situated for our purpose and the host was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Leni V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Beautiful and absolutely worth it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Celina F
Saam met vriende
5.0
Lovely. Really lovely place. I have stayed in many BnBs in Nylstroom and this is the best. Lovely touches of fresh milk, juice, coffee,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Darren W
5.0
Smile, grateful, godliness. Brilliant. Met with a smile, showed me around, thank you for such hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Danie N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ja, ons het lekker gebly.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 17 Wolmarans Street, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Living Hope het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Wolmarans Street, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36e050600285486ccbdae7cf6ee24d63a313c5f2ad4777ff16731cbc7317d9124731db0e49dd02e398ffbbd3cceb3b55a138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 17 Wolmarans Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.701036591593 28.394250462769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang