Successfully reported
+23

Duikers Dash

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
    10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sjinn Winery Road, Plot 286 Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Duikers Dash is 'n bekoorlike selfsorghuis met asemrowende rivieruitsigte wat op die oewer van die Breederivier in Malgas geleë is. Die eiendom sluit 'n privaat jetty en glybaan in, wat dit die perfekte ligging maak vir watersport-entoesiaste en vissermanne.

Verblyf is beskikbaar vir 10 volwassenes en 4 kinders wat die hoofhuis en 'n aparte woonstel insluit. Die hoofhuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n solderarea, terwyl die woonstel 2 slaapkamers het. Die slaapkamers in die huis is albei ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die solder 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed en 3 enkelmatrasse vir kinders het. 'n Gesinsbadkamer met 'n bad en stort is in die huis beskikbaar. Die eiendom beskik ook oor 'n buitestort.

Die volledig toegeruste kombuis in die hoofhuis sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser in. Die oopplan-leefarea en -eetarea het 'n ingeboude kaggel en lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat met dubbelbeddens ingerig is en deel 'n badkamer met 'n stort. 'n Kombuisie toegerus met 'n yskas, kisvrieskas, broodrooster en wasmasjien is ook beskikbaar.

Gaste kan die omliggende area verken en doendinge soos tubing, waterski, visvang, fietsry en paduitstappies na Witsand of De Hoop Natuurreservaat geniet.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

6

1 x Dubbelbed

3 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 54

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Sjinn Winery Road, Plot 286 Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duikers Dash het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sjinn Winery Road, Plot 286 Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA414a1a8d65a3f950c1d118a9563b71f26029bde69e3743d1ea7ca8d199513de9eb04fc1a8c79ebddf462d556ef4b363fc0e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 14) 1 5 1 2 Sjinn Winery Road Plot 286 Lemoentuin 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.316779846306 20.619930953384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang