Successfully reported
+42

Harvest Moon Sanctuary Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 19 of Melk Hout Rivier 492, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harvest Moon Sanctuary Cottages bied selfsorgkothuise langs die Breederivier in Malagas. Malagas is 'n nedersetting op die oewer van die Breederivier met die Potberge in die agtergrond. Swellendam is 30 km oos van daar en Kaapstad is 280 km of 2,5 ure se ry weg.

Verblyf word in 2 selfsorgkothuise, die Owl-kothuis en Heron-kothuis en hulle is langs mekaar maar heeltemal privaat. Elke kothuis is goed ingerig en bied helder, oop spasies en 'n 360 grade-uitsig oor die rivier.

Albei kothuise het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n kaggel en 'n eetarea met 'n tafel met sitplek vir 6 gaste, braaigeriewe en 'n sambreel. Daar is beperkte WiFi by die kothuise.

Die Owl- en Heron-kothuise deel 'n jetty waar gaste hul bote te water kan laat en vasmeer.

Daar is baie spasie om te doen wat julle wil. Gaste kan sonbaai, swem, bootvaar, ski, tjoepry, kajakvaar, visvang, wandel, voëlkyk, bergfietsry en bordspeletjies speel. Perdritte kan ook gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 54

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Portion 19 of Melk Hout Rivier 492, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 19 of Melk Hout Rivier 492, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA272b87b867b5162c08a8ce0dbb46c92c1c08c704319c39fb3430e5d81346eb47c56c60d2d98d026c660efa54ca061a213c4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) Portion 19 of Melk Hout Rivier 492 Malgas 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.34685765284 20.630110887588
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang