Successfully reported
+17

Harvest Moon Sanctuary Houseboat 1

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 396, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Harvest Moon Sanctuary Houseboat 1 is 'n huisboot met 4 slaapplekke wat in Malgas aan die Breederivier vasgemeer is. Die huisboot is ideaal vir die ywerige visserman of net diegene wat op soek is na 'n ontspanne tyd op die water.

Die huisboot het slaapplek vir tot 4 volwassenes en beskik oor 2 dubbelbeddens, 'n stort en 'n toilet, en 'n kompakte kombuisie en eetarea. 'n Addisionele enkelmatras kan vir 'n kind voorsien word. Die kombuisie het 'n oond, 2-warm plate en 'n yskas. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4.

Die huisboot het 'n groot dakdek wat ideaal is vir sonbaai of voëlkyk, en 'n visvangarea voor met 'n ketelbraai. Geriewe in die omgewing sluit 'n kroeg en 'n restaurant in.

Neem asseblief kennis dat u 'n geldige skipperslisensie benodig om die huisboot te huur.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

5

2 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 54

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Plot 396, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harvest Moon Sanctuary Houseboat 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 396, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cc62fcb59df6b4c15b22e59390bf78f240373683dcf31363591dc0385509c50a0a0f8bf6c2d777db77750a66a5fed04bfc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Plot 396 Malgas 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34711194861 20.595056987172
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang