Harvest Moon Sanctuary Houseboat 2
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 396, Malagas, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Harvest Moon Sanctuary Houseboat 2 is 'n huisboot met 4 slaapplek wat in Malagas aan die Breederivier vasgemeer is. Die huisboot is ideaal vir die ywerige visserman of net diegene wat op soek is na 'n ontspanne tyd op die water.
Die huisboot het slaapplek vir tot 4 volwassenes en beskik oor 2 dubbelbeddens, 'n stort en 'n toilet, en 'n kompakte kombuisie en eetarea. 'n Addisionele enkelmatras kan vir 'n kind voorsien word. Die kombuisie het 'n oond, 2-warm plate en 'n yskas. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4.
Die huisboot het 'n groot dakdek wat ideaal is vir sonbaai of voëlkyk, en 'n visvangarea voor met 'n ketelbraai. Jy sal ys en houtskool ontvang met aankoms met 'n Kapteinshandleiding.
Jy benodig 'n geldige skipperslisensie om die Huisboot te huur.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 54
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Plot 396, Malagas, 7441, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 396, Malagas, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang