Successfully reported

Livingstone's Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Marzanne V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Ons het die rustigheid en stilte baie geniet. Ons groep het heerlik gekamp. As jy rus en vrede soek, is dit die plek vir jou. Die kampterrein is skoon en die ablusie is ook netjies. Jy kamp nie op gras nie, jy staan op sand. Daar is ook net solar krag vir die ligte by die ablusie en lapa, en maksimum een vrieskas kan opgekoppel word. Kragbestuur is belangrik. Maak maar voorsiening vir jou eie solar krag. By die ontvangs is 'n dek waar gaste kan uitkyk op 'n watergat en iets koels kan drink. Die verskeidenheid is beperk. Ons was bevoorreg om 'n mega trop buffels te sien verbytrek voor ons kamp. Livingstone's Camp is ook naby twee wildreservate. Doen maar bietjie huiswerk voordat jy daarheen gaan. 'n Besoek aan die Livingstone-museum is ook die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Stefanus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Nkasa Rupara National Park, Linyanti, Namibia, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe44de25f8e2ac74cf3985e140cdba470a2be09038a69d49610ee290d9672c2c7e3171af920887185cc1e103a6b2bcc458c75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Nkasa Rupara National Park Linyanti Zambezi 021 201 8901 08:00-20:00 12:00 -18.297491211674 23.650817871094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang