Successfully reported
+43

Llandudno Sixteen Sunset

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Sunset Avenue, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Llandudno Sixteen Sunset is geleë in die voorstad Llandudno, 'n kusgebied van Kaapstad aan die Atlantiese kus van die Kaapse Skiereiland in die Wes-Kaap. Dis die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is, 'n kaggel en 'n TV, asook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Hierdie eiendom bied ongestoorde see-uitsigte, waar dolfyne en walvisse gedurende hul seisoen opgemerk kan word. Die huis lê op 'n krans en bied ongeëwenaarde en ongerepte uitsigte oor die see.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Emiley Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Sunset Avenue, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Llandudno Sixteen Sunset het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 7 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Sunset Avenue, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d625dd76ca86677fb7cb4e2896d73f2da4b9579f08392dbd5ada07451085f80045df34fac48821efcb6bc6e369a5767cecf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 16 Sunset Avenue Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0123733 18.3378329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang