Successfully reported
+19

Loch Road Residence

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Loch Road Residence is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat op die gasheer se perseel in Rondebosch, Kaapstad geleë is. Die eiendom is 800 m vanaf Rooi Kruis-kinderhospitaal, 500 m vanaf Rondebosch Mediese Sentrum en 3 km vanaf UK geleë.

Hierdie bekoorlike woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 2 gaste, en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die ateljee het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n stoofplaat en 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank.

Langs die bed is 'n klein lessenaar vanwaar u kan werk, en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Bykomende stoorkamer is beskikbaar om die ateljee weg te hou van enige ongewenste bagasie-items. Daar is een parkeerplek agter die elektriese hek. Gaste het ook toegang tot die gasheer se tropies-geïnspireerde tuin, met 'n sonverhitte swembad, 'n buite-eetarea en braaigeriewe.

Boonop is die eiendom binne 650 m vanaf die Rondebosch Mediese Sentrum, 900 m vanaf Rooi Kruis Kinderhospitaal, 6,9 km vanaf Kaapstad SSK en ongeveer 13 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Verwarmer
Kombuisie
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Juan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik met al die goed wat mens benodig vir so kort reis. Eenheid was skoon. Area is sentraal geleë.
Okt 2025
Leann F
Saam met lewensmaat
5.0
Good, honestly home away from home. It was way above and beyond excellent. They will definitely see me again in the future. The pool an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Marcelle B
Besigheidsreis
5.0
Peaceful. Friendly hosts, clean and peaceful space. Good location, near to major hospitals in CT.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anchen F
5.0
One of the best places I've stayed at - clean, convenient and stylish! Checking in and out was easy. The owner communicated well and wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Bridget H
5.0
Accommodation amazing! Hosts friendly and welcoming. Definitely recommend. Hosts were amazing and friendly. Conveniently situated and a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loch Road Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2739ae483e8dfd84068fb8be86943f405623b9c129539d751318655dab890a4ff87101e6c68883d0638feb4b8e1f799057f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 5 Loch Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.956000048855 18.488763721954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang