Lochnest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lochnest is 'n bekoorlike en elegant versierde selfsorg-eenheid, geleë op 'n residensiële eiendom, maar met sy eie privaat ingang, in die rustige en stil buurt Rondebosch. Dit is 'n huislike basis om saam met geliefdes te geniet tydens gesinsvakansies, of vir sakemanne.
Die gemaklike selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bevat 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die eenheid het 'n platskerm-TV met DStv en Netflix, WiFi-internettoegang, 'n verwarmer en 'n staande waaier. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, lugbraaier, eetgerei en breekware.
Buite is daar 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel en -stoele. Gas- en houtbraaigeriewe is beskikbaar.
Gaste is welkom om gebruik te maak van die sprankelende swembad.
Let asseblief daarop dat ons 'n vriendelike kat en hond het wat die tuinarea deel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Robbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Lochnest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang