Successfully reported
+20

Lodge @ Leadwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Cason Road, Boksburg North, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R799 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lodge @ Leadwood bied gerieflike selfsorgwoonstelle in Boksburg en is 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die woonstelle is geskik vir 2 tot 4 gaste en het lugversorging. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Handdoeke word voorsien.

Elke woonstel het 'n privaat sitarea met 'n TV en DStv en WiFi. Neem asb. kennis dat rook verbode is en dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Boksburg bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die East Rand Shopping Mall, Bokkiepark, Le Grange Bird Park, Hechter-Schulz Afroculture Museum and Study Centre, die Boksburgmeer waar gaste kan visvang, met 'n boot kan vaar of voetslaan. Gaste kan ook die Old Post Office, St Michaels en All Angels Anglican Church, of die regshof besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 8 Cason Road, Boksburg North, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Lodge @ Leadwood het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 799
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 799
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Cason Road, Boksburg North, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA225adecabe1b9264bf00383b36ad059f9315e830be01746fec8b189d7aa758bf3ba67cf833111ec6c18b6103fa5a86fc66e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 8 Cason Road Boksburg North 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.208456062842 28.250118017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang