Successfully reported

Hantam Huis/Lodge 3

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Henry W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik gebly in mooi omgewing. Outentiek. Interessant. Vriendelike gasvrou. Heerlik gebly in mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Voortreflik. Die huisvesting was presies wat ons nodig gehad het. Ons volwasse dogter was saam met ons en elkeen het 'n eie kamer gehad. Die kamers is verwarm en baie netjies. Die kombuis is volledig toegerus. Die huis is soos 'n huis weg van die huis! Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoffel S H (christie) B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wil sommer gou weer terugkom. Absoluut fantasties. Opregte vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Hantam Huis/Lodge 3
Christie Dit was goed om julle te ontvang. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Kyk uit na die volgende besoek. Groete Lorraine

Liezel W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

'n Baie gerieflike, goed ingerigte huis. Lieflike karakter. Baie goed geleë. Ons het baie lekker gebly. Dit was koud, maar hulle het ons kamer verwarm sodat ons gerieflik kan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie lekker geslaap en skoon plek gekry. Ons was daar om die blomme te sien, en vir daardie doel was die plek vir ons perfek en reg, netjies en skoon met lekker warm bed en stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Hantam Huis/Lodge 3
Goeiedag Jannie Dit was 'n voorreg om julle by ons te akkommodeer. Baie bly julle het lekker gebly en belangrik warm geslaap in die koue nagte. Hoop ons sien julle weer 'n volgende keer. Vriendelike groete Lorraine

James V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Authentic cottage ideally situated to explore the flower area. We actually stayed in Lodge 4 as we needed a proper stove — the hosts were very accommodating. It's a very charming place, with thick walls and a nice yard. It was bitterly cold (koue Bokkeveld isn't an empty phrase) but the bedroom was toasty warm and the hosts provided a heater for the other rooms. It has everything one would need — except cooking facilities for when there is load shedding. We made a plan, but a camping gas cooker might be an idea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker gebly in oulike huisie. Kan dit opreg aanveveel - vriendelike mense en veilige omgewing en lekker gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Lots of space and everything was very good. Electric blankets and candles for loadshedding. Helpful and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Well-positioned, clean and a very good shower facility. A very pleasant stay and our host was super.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2021

Comfortable. Reception very friendly and efficient. The lodge offered all we needed for our travelling purposes with a comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe33addfbfabc5c9ad63668615a34933fcde0fb8a86b5349a0551f4d5b60e8c605300d09f0465640459b575743274fcf3f44f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 52 Hoop Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.47456638056 19.771204288955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang