Hantam Huis/Lodge 3
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hantam Huis/Lodge 3 is bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuise langs mekaar in die prentjiemooi Calvinia in die Karoo. Dit is byna halfpad tussen Kaapstad en Upington. Hiér kan jy jou batterye behoorlik herlaai.
Lodge 3 het sy eie privaat ingang. Die lodge het sy eie badkamer, kombuisgeriewe, leefarea en 'n braai-area. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n versameling DStv-kanale, WiFi, lugversorging en parkeerplek op die perseel in.
Gaste kan maaltye by Die Hantam Huis, net sowat 80 m ver, geniet. Dié Kaap-Hollandse herehuis is 'n Nasionale Monument en die oudste oorspronklike gebou in Calvinia. Die Hantam Huis het 'n koffiewinkel, restaurant, geskenkwinkel en 'n uitstalling van meubels wat uit 1853 dateer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Hantam Huis/Lodge 3 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang