Successfully reported

Lodge Aloe-Hymn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marius C F D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Rustig, gemaklik. Dit was my keer om hier te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Sal beslis aanbeveel. Baie netjies en beste afwerkings wat ek nog by gastehuise/lodges teëgekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C F D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Perfek! Die plek was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very nice place to stay. Such a nice place to stay. Sorry my trip was so short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Waarde vir geld en baie mooi kamers met alles wat jy nodig het. Die kamers is verskriklik mooi en netjies. Dit is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, koffie- en teestasie met 'n vars melkie in die yskas vir koffie en 'n beskuit. Die eienaars is vriendelik en maak seker alles is reg vir die verblyf vooraf. Die werkers is vriendelik en die terrein word mooi opgepas. Ek was nou al twee keer by die lodge en dit is altyd aangenaam om hierna toe te kom. Ek sal definitief weer boek as ek terugkom Polokwane toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jul 2025

Fantasties. Die lodge is nog 'n werk in wording. Kan sien dat hulle nog baie hard werk om hierdie plek in 'n klein paradys te omskep. Bouwerk en uitleg van kamers is regtig baie netjies en mooi. Meubels is van hoë kwaliteit. Dit is voorwaar 'n plek met status, en uiters geskik vir reisigers wat hou van netheid en orde. Die kos was voorwaar van die hoogste gehalte en die personeel laat 'n mens tuis voel vandat jy daar aankom. Met my volgende sakereis het ek geen twyfel waar ek gaan bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henko V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Moeite werd. Netjies en skoon, baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderful and relaxing. This was a great experience with an awesome host. The room was wonderful, opening up to a semi-private garden. Although you're in the city, it feels like you're in the bushveld—a perfect retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Warm. Baie lekker bly mense vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
René
Lodge Aloe-Hymn
Baie dankie vir jou mooi resensie, Petro. Dit is absoluut 'n plesier om jou by ons te ontvang. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Mahomed K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Very clean & comfortable, will definitely stay there again. Good location with very spacious & comfortable accommodation. Very neat & clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge Drive 54, Ivydale, Polokwane, South, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59deb0163df28c53046ebf54f35fb6f96c70f7dc274361f6a0c74c811b04b13c186e1914d2923c20f2d5b9613e274432e25c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Ridge Drive 54 Ivydale South Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.931725839991 29.4453843957
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang