SAW Self-Catering
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keal Road, Sydenham, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lodge L’Veeze bied selfsorgeenhede en is in Sydenham, Durban. Die lodge is 8 km vanaf Durban se hawe, uShaka Marine World, Durban se middestad en die strand.
Verblyf word aangebied in eenslaapkamereenhede met slaapplek vir 2 gaste, tweeslaapkamereenhede met slaapplek vir 6 gaste en drieslaapkamereenhede met slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid, buiten die ateljee-eenhede, het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, en elke eenheid het ook 'n sitarea.
Die lodge bied gratis WiFi, DStv, lugversorging en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Keal Road, Sydenham, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
- Gaste dink SAW Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keal Road, Sydenham, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang