Loerie Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Loerie Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Loerie Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis met uitsig oor die strandmeer en oseaan in Sedgefield.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer word gedeel en is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en daar is 'n bykomende toilet en stort wat toeganklik is via die hoofbadkamer, geskik om af te spoel na die strand. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en gasoond. Die leefarea maak oop na 'n patio en vermaaklikheidsarea met 'n braai. Daar is geen TV nie, maar WiFi is beskikbaar. Onderdakparkering word voorsien vir 1 voertuig, met plek vir 'n tweede motor. Gaste kan 'n draagbare braai gebruik en dit oor die stoep skuif.
Loerie Cottage is 'n kort rit vanaf Myoli-strand en 5 minute vanaf die winkels en restaurante in die middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Brigette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Loerie Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Loerie Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Loerie Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang