Successfully reported
+30

Loerie Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Jakkals Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loerie Guest House bied B&B-akkommodasie in Hoedspruit aan die voet van die Drakensberge in Limpopo. Dis die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na gerieflike 3-ster-akkommodasie en ons ligging is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Akkommodasie by Loerie Guest House bestaan uit 7 dubbelkamers, 6 selfsorgkamers en 1 sakpaskamer. Hierdie kamers is bekoorlik versier en het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n driekwartbed. Al die kamers het 'n 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Al die kamers het lugversorging, 'n waaier en 'n TV met sekere DStv-kanale en geriewe in die selfsorgkamers sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolf, oond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis het ook 2 gemeenskaplike sitkamers waar gaste kan ontspan en sosialiseer. WiFi is beskikbaar in gemeenskaplike areas. Verder kan gaste lekker in die swembad afkoel, in die tuin wandel of gebruik maak van die braaigeriewe met 'n verskeidenheid drankies en alkohol wat op die perseel beskikbaar is. Loerie Guest House kan ook uitstappies reël vir gaste en is binne 5 minute se ry vanaf Drakensig Gholfklub, winkels en restaurante en dis omtrent 'n uur se ry van die Blyderivierpoort af.

Stel ons asb. vooraf in kennis as jy na 21:00 gaan inklok sodat ons die nodige reëlings kan tref.

Let asb. dat die verblyf in 'n omgewing met 'n lae misdaadsyfer geleë is. Beperkte toesluitparkeerplek is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Ryan A
Saam met vriende
5.0
Relaxing. Great, close to town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jacques M
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam. Dit was baie lekker.
Feb 2025
Cornelle G
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Was wonderlik. Gasvrou baie behulpsaam.
Des 2024
Kamogelo M
Saam met vriende
5.0
It was a great stay. It was wonderful, your staff and the staff at Loerie turned a terrible experience around.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Johan E
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Het dit baie geniet.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 85 Jakkals Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Loerie Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 330
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 330
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Jakkals Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ZTg5MzYzLWFhY2ItNDE5MS1iZjRlLWRkMWJiMGRhM2ViMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 85 Jakkals Street Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -24.35294663499 30.944226980209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang